Santam Agriculture National Silage Competition

The Santam Agriculture National Silage Competition is hosted annually in cooperation with Veeplaas and Stockfarm. The purpose of the competition is to make a contribution towards the promotion of good silage practices. Every year the search is on for South Africa’s next silage king. For more information, contact Albert Loubser at 082 562 2188 or albert@veeplaas.co.za

Grootplaas kyk terug na die 2017 kuilvoerkompetisie

Kyk 6 November 2017 se Grootplaas met Richardt Venter, Gordon Brown en Magda du Toit. In...
Santam Landbou

Santam Landbou weer kuilvoerkompetisie se naamborg

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie word jaarliks deur Veeplaas en Stockfarm aangebied en is vanjaar...
Santam Landbou

Terugflits: 2017 Santam Landbou Nasionale kuilvoerkompetisie

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie word jaarliks deur Veeplaas en Stockfarm aangebied en is vanjaar...

Radio: Standaard van Nasionale Kuilvoerkompetisie

Die finale rondte van die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie het in September by ALFA 2017...

Luister: Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie

Gerhard Diedericks, hoof van Santam Landbou, praat met Lise Roberts van RSG Landbou oor die...

Nog ‘n suksesvolle Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie word jaarliks deur Veeplaas en Stockfarm aangebied en is vanjaar...
kuilvoerkoning

Luister: Wie is die 2017 Santam Landbou kuilvoerkoning?

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie se konferensie en prysuitdeling het verlede week tydens ALFA 2017...
kuilvoerkoning

2017 Santam Landbou kuilvoerkoning bekend

Een van die hoogtepunte tydens die spoggerige ALFA 2017 dinee was die bekendmaking van die...
#kuilvoerkoning

#Kuilvoerkoning se kategoriewenners bekend

Met die bekendmaking van die kategoriewenners van die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie op die eerste...
Santam Landbou

Santam Landbou #kuilvoerkoning-finaliste bekend

Nadat meer as 10 000km afgelê is om kuilvoermonsters te neem vir die Santam Landbou Nasionale...
silage

Every silage analysis tells a story

Every so often a producer or his nutritionist has to analyse his silage. Part of...

Kuilvoerkonsultant gesels oor monsterneming

Richardt Venter, ’n kuilvoerkonsultant, praat op RSG Landbou oor die monsterneming van kuilvoer vir voerontleding....

Wat sê kuilvoerontledings vir ons?

Dit gebeur dikwels dat ’n produsent of sy voedingkundige ’n ontleding van sy kuilvoer laat...

Kyk: 15 Augustus op Grootplaas

Kyk 15 Augustus 2017 se Grootplaas met Richardt Venter en Dr Hanré Ferreira In die episode: Richardt...
kuilvoerkoning

Kuilvoerkoning laat die wiele rol

Twee studente van die Universiteit van die Vrystaat, Evan Macdonald en Kobie van der Walt,...

The Santam Agriculture #SilageKing diary

The wheels are in motion for the 2017 Santam Agriculture National Silage Competition. The competition...
kuilvoerkoning

Die Santam Landbou #kuilvoerkoning-dagboek

Die bal is aan die rol vir die 2017 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie. Die Santam...

Is jy die volgende Santam Landbou #kuilvoerkoning?

Word deel van die kuilvoer-elite wanneer die 2017 Santam Landbou Kuilvoerkoning gekroon word. Die Santam...

Are you the next Santam Agriculture #SilageKing?

Become part of the silage industry elite when the 2017 Santam Agriculture Silage King is...

#Kuilvoerkoning: Maak kragvoer van jou kuilvoer

In 17 Maart 2017 se episode van Grootplaas is daar veral gefokus op kuilvoer. Albert...
kuilvoerkoning

Luister: Santam Landbou/Veeplaas Kuilvoerkoning

Hennie Maas van RSG Landbou gesels met die 2016 Santam Landbou Kuilvoerkoning, Bennie van Greunen,...
kuilvoerkoning

Van Greunens is 2016 Santam Landbou Kuilvoerkoning

“Die inskrywings vir die 2016 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie het ’n baie goeie standaard gehandhaaf....
Kuilvoer SA

Kuilvoer SA hou eerste vergadering

Suid-Afrika se nasionale kuilvoervereniging is in 2016 by Monsanto SA se kuilvoerkongres tydens Alfa 2016...

Luister: Monsanto ondersteun nasionale kuilvoerkompetisie

Pieter Smit, Monsanto se bemarkingshoof vir saad en biotegnologie, het met RSG Landbou-luisteraars gesels oor...
kuilvoerkoning

Meer oor #kuilvoerkoning op Grootplaas

In 10 Februarie 2017 se Grootplaas het Richardt Venter, voorsitter van die Nasionale kuilvoervereniging en kuilvoerkonsultant van...

Kyk: 10 Februarie op Grootplaas

Kyk 10 Februarie 2017 se Grootplaas met Richardt Venter, Louis Steyl en Corné Liebenberg Richardt...

Hoor meer oor die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie

Die wenner van die 2016 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie, in samewerking met Veeplaas en Stockfarm,...
kuilvoerkoning

Finaliste: Wie is die 2016 Santam Landbou Kuilvoerkoning?

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie, in samewerking met Veeplaas en Stockfarm, word sedert 2014 met...
kuilvoerkoning

Wie is die 2016 Santam Landbou Kuilvoerkoning?

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie, in samewerking met Veeplaas en Stockfarm, word sedert 2014 met...
Kuilvoer SA

Prof Meeske gesels oor droogte en kuilvoer    

Prof Robin Meeske, spesialis-navorser in kuilvoer, gesels met Hennie Maas oor kuilvoer en die droogte....

Are you the next Santam Agriculture silage king?

The search is once on for the Santam Agriculture National Silage King. Farmers and contractors...

Is jy die volgende Santam Landbou kuilvoerkoning?

Die soektog na die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkoning het weereens begin! Boere en kontrakteurs word...

Die Santam Landbou Kuilvoerkoning gesels op die Groot Ontbyt

Kuilvoerkoning, Hannes Neethling, wenner van die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie het op die Groot Ontbyt...

2015 Santam Landbou kuilvoerkoning gekroon

Van links na regs is Albert Loubser, redakteur van Veeplaas, Hannes Neethling, Neels Neethling en...

Kuilvoerkenners sit koppe bymekaar

Hannes en Neels Neethling van die plaas Rooikoppies naby Rayton, Cullinan, is tydens ’n spoggerige...

Kuilvoer op die Veeplaas

Santam Landbou, in samewerking met Veeplaas, bied sedert 2014 die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie aan....