SA Stud Breeder

SA Stud Breeder / SA Stoetteler is ‘n titel wat deur SA Stamboek besit word en op ‘n kontrakbasis deur Plaas Publishing uitgegee word. Die tydskrif word versprei aan al die lede van SA Stamboek en word tussen drie en vier keer per jaar uitgegee.

Die jongste uitgawe van SA Stoetteler kan nou afgelaai word op SA Stamboek se webtuiste. Lees in die uitgawe oor SAdairybulls.com, teelterminologie, veilige vervoer vir vee en meer.

Klik hier om dié leesstof af te laai.

stud-breeder-sept-2016SA Stud Breeder Nov 2015SA Stud Breeder Nov 2014SA Stud Breeder Maart 2015SA Stud Breeder June 2015