Dr Pieter de Kock, president van die Afrikaner-beestelersgenootskap, gesels met Hennie Maas oor ’n navorsingsprojek oor die Afrikaner-beesras. Hulle gesels oor die voordele wat kruisteling met inheemse rasse vir telers inhou. Die resultate was verstommend. Vind meer uit en luister die praatjie weer hier.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY