Die LHB Bonsmara en Kruger Bonsmara se produksieveiling vind op 23 Maart by Leeuheuwel, Christiana, plaas. Frikkie Kruger vertel op RSG Landbou meer oor dié veiling.

Luister hier na nog RSG Landbou onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY