Hannes Rautenbach, die Suid-Afrikaanse Weerdiens se hoofwetenskaplike van klimaatsverandering, het onlangs op Die Groot Ontbyt die weervooruitskouing vir Desember en Januarie gegee. Volgens Rautenbach kan bo-normale reën oor die volgende twee maande verwag word. Kyk die video hieronder vir meer inligting.

Klik hier vir nog landbounuus.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY