Uiergesondheid: Voor- en nasorg is ewe belangrik

Die koste verbonde aan mastitis word maklik onderskat. Dit veroorsaak astronomiese verliese in melkkuddes en is die grootste rede waarom melkkoeie uitgeskot word. So...

Brusellose kan die veebedryf vernietig

Brusellose is ’n siekte wat tans besig is om die lewendehawebedryf te vernietig en dit kan ook na mense oorgedra word. Brusellose versprei tans ongehinderd...

Bloednier is dodelik vir skape

Soos haarwurm is bloednier seker een van die belangrikste siektes by skape. Dit kom wêreldwyd voor, oral waar skape aangetref word. Dit is belangrik om...

Brucellosis threat out of control?

The Brucellosis threat is not a new one, but requires renewed focus. In a recent programme by Carte Blanche, it is emphasised that this infectious...

Beheer skaapbrandsiekte só

deur Jannie Fourie, NWKV-produksie-adviseur in die Wes-Kaap Brandsiekte is ’n hoogs aansteeklike en verwoestende velsiekte onder skape. Dit is ’n beheerde siekte ingevolge die Wet...

Aanbevelings vir Johne se siekte

Skaapboere ondervind tans probleme met die gevreesde Johne se siekte. Sommige boere is van mening dat indien daar nie meer druk en werkbare oplossings...

Four key steps in treating cattle

Beef producers deal with infectious conditions throughout the year. Challenges such as respiratory disease, scours, foot-rot and pinkeye keep you hopping with preventive tactics....

Bekamp ensoötiese aborsie op jou plaas

In ons geveg teen die verskeidenheid dieresiektes wat produktiwiteit op plase bedreig, is kennis van die werking, kliniese tekens en bekamping van siektes van...

Wees versigtig vir blougroen-alg vergiftiging

Algvergiftiging is vir baie boere onbekend, maar kan tot skielike vrektes in vee lei. Die giftige blougroen-alg (Microcystis aeruginosa) kom in baie damme en...

Bluetongue research brings new hope for Africa

For several years South Africa has been setting the pace for research on African-borne animal diseases, but research on new bluetongue strains has been...