Laeveld Agrochem gooi anker op Grootplaas

Kyk 15 November 2017 se Grootplaas met Corné Liebenberg en Gys Helm van Laeveld Agrochem. In die episode: Corné Liebenberg van Laeveld Agrochem gesels...

Aartappels SA voorsitter kuier op Grootplaas

Kyk 14 November 2017 se Grootplaas met Dr Hanré Ferreira en JF van der Merwe. In die episode: Dr Hanré Ferreira van Afrivet gesels oor...

Afrivet: Invloed van parasiete op melkbeeste

Dr Hanré Ferreira van Afrivet het op Grootplaas gesels oor watter invloed parasiete op die produksievlakke van melkbeeste het en hoe dit bestuur kan...

TV: Biodiversiteit in stede

Mauritz De Bruin van die bedreigde wildlewetrust het op Grootplaas gesels oor biodiversiteit in stede.

Grootplaas kyk terug na #AELivestock 2017

Die wêreldklas Agri Expo Livestock wat in Oktober op Stellenbosch gehou is, het vanjaar verskeie opwindende toevoegings gehad. Ons het op Grootplaas gekyk na...

Grootplaas fokus op suiwelsake

Kyk 13 November 2017 se Grootplaas met meer oor Agri-Expo Livestock en 'n gesprek met dr Chris van Dijk van die MPO. Weerborg: Laeveld Agrochem Kyk...

TV: Die moringa-boom is superkos

Kyk 10 November 2017 se Grootplaas met Mauritz de Bruin en Arné Verhoef. In die episode: Mauritz De Bruin van die bedreigde wildlewetrust gesels...

Meatmaster: Die natuur se geldmaker

Kyk 9 November 2017 se Grootplaas met PW van Heerden en Dirk Wolfaardt. In die episode:  Hy word beskryf as die natuur se geldmaker,...

Wildswinkel op Grootplaas

Dirk Wolfaardt van Wildswinkel het op Grootplaas gesels oor hulle planne vir volgende jaar.

TV: Finansiële beplanning met Old Mutual

Koos Nel van Old Mutual het op Grootplaas verduidelik hoekom finansiële beplanning so belangrik is, en wanneer jy daarvan moet begin werk maak.